ELRE SE KOEKSTRUIF TRIFLE
Koekstruif:
Beskuitjies
Blikkie vrugte slaai
Neute
Dik vla (ek het myne self gemaak)
Room
Jelly
Chocolate gerasper
Pak beskuitjies (ek het tennis beskuitjies gebruik) gebreek onder in bak
‘N blikkie vrugte slaai.Gooi die sous van die blikkie vrugte wat jy gaan gebruik, oor die koekies tot die koekies bedek is
Pak dan lae van die vrugte, neute, dik vla , jellie (wat al gestol het en in blokkies gesny is.
Klits room styf en sit laaste op en versier met stukkies jellie (ek het tjoklit bo oor gerasper)
Lekker eet!
Resep en foto: Elré van den Heever








