Ek het my aartappels half gekook laat koud word en in helfdes gesny en toe die belly eers lekker gebak in die oond die vet onder in die bak met water gemeng en toe koue halwe aartappels in gesit en dit met foelie toe gemaak met gatte in want dit hoef nie te kook nie, maar die water met die vleis smakie in stoom, toe foelie af gehaal en net vinnig onder grill gebraai sodat dit bo op crispy is maar onder lekker sag! En natuurlik flippen lekka spice bo oor gestrooi!!
BRON – Nathalie Jessica Koekemoer- Groot









