Maak sterk Rooibostee met die teesakkies en kookwater en plaas die kaneelstokkie en gemmer daarin.
Laat die tee afkoel en haal die teesakkies en speserye uit.
Roer die vrugtesap by en verkoel of voeg genoeg ys by om dit dadelik te kan geniet.
Plaas dun skyfies vrugte en ’n paar takkies kruisement in die ystee. Geniet dit.
Wenk:
Plaas die vrugtesap vooraf vir so ’n uur of twee in die vrieskas, dan maak dit die tee sommer blitsig koud.
One thought on “MAKLIKE TUISGEMAAKTE YSTEE”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.








Geskuif na “Idees vir tuisgemaakte ystee”.