MAALVLEIS MET ‘N TWIST
Pak die spek oop en vleg soos op foto.
Maak maalvleis aan soos jy maalvleis balletjie sou maak.
Gooi net bietjie minder sout as jy gerookte spek gebuik.
Sit die maalvleis in die spek en rol toe.
Bak teen 180 ºC vir 30min.
Foto en idee: Cecilia Bierman








