Visvinger toebroodjie Posted on October 26, 2014 by Linda Venter Posted in Kosblikke/ Padkos / Lunch Boxes Visvingers (van die met REGTE vis) met griekse slaaisous, komkommer, wortelrepe en blaarslaai. Wasge”gom” met ‘n cocktail stokkie en ‘n tamatie om dit af te rond. Ook in die blikkie was ‘n appel, polonie, joghurt en klein soutkoekies. VENITA NOLTE Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin