Kap 1 ui op en braai saam met n halwe kool.
Braai eenkant n pakkie sampioene tot gaar gooi by kool
braai n paar stukkies fyngekapte spek.
Gooi als bymekaar
Maak n lekker dik kaas sous roer by,
Mense wat gladnie kool eet nie is versot op dit.
Resep: “Ellin de Bruyn”