my aandkossies het bestaan uit SLAAI EN VIS en was baaaie lekker saam met n kerrie mayonaise met byt ! alhoewel hy nie tanne het nie ! die vis is stokvis villette wat gerol is in meel engeurmiddels van jou smaak dan gerol in n geklitste eier , dan weer in meel gerol , dan gebak in olie !
kerrie mayonaise :
1/2 ui gekap
30ml (2e) botter
45ml (3e) kerrie poeier
400ml myonaise
1handvol vars koljanderblare
sap van 1 lemmetjie
sout en peper na smaak
Meng al die bestandele saam en geniet saam met jou vis
FOTO- Gideon Louw








