Toe haal ek dit uit en pak hom vol aspersiestukkies tot aan die onderkant van die worsie. Daarna het ek ‘n eier oopgebreek, en net so ingegooi, kaas oorgestrooi. Bietjie pietersielie en rooipeper oorgestrooi en gebak todat die kaas lekker gesmelt het.
Resep en foto: Meisie Hattingh








