1 pak Fattis & Monies SKULP noedels, ( gaar gemaak )
1 groot ui fyn gekap en gebraai
500 g of 250 g ( soos verkies ) gesnipperde spek gebraai
1 blik suikermielies ( room soort )
Cross & Blackwell Mayonaise
sout en peper na smaak.
Skep gaar SKULP noedels in n mengbak.
Voeg die spek, uie, en die mielies by.
geheim: braai als apart en sit dit dan by.
Voeg sout en peper by na smaak en meng dan die mayonaise by.
Meng alles goed deur en hou in yskas tot lekker koud.
Ek hou daarvan om black pepper feta kaas by te sit. (Geniet dit)
Resep:Karien Stoltz








