COUSCOUS EN GEROOSTERDE GROENTE SLAAI
2 pakkies couscous,
pak gemengde groente vir oond braai van fruit en veg (oven bake)
1 botteljie peppadews in sous
rocketblare
1 blok feta kaas opgesny
Ek het couscous gaargemaak en groente ge grill met woolies se garlic butter en bietjie balsamiese asyn soos verkies en dan sout en peper. As als gaar is, meng net saam en geniet sodra die braaivleis reg is
Resep en foto: Tanja Janse Van Rensburg








