Vulsel
125 ml koekmeel
1 koppie biltongpoeier
1 ml knoffelsout
knypie swartpeper
500 g roomkaas
1 koppie suurroom
4 eetlepels mayonnaise
2 gras uie
4 eiers
Meng alles vir die vulsel en skep in die kors! Bak vir 1 uur by 160ºC.
HEERLIK!! HEERLIK
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis
Hierdie was heerlik vir my!! Bietjie droog maar baie lekker en vullend