1 koppie mayonnaise
1 koppie blatjang
1 pakkie bruin uie sop
1 koppie water
teelepel knoffel
bietjie suurlemoen sap
en lemoen skuiwe bo op
Bak in oond op 160 grade C vir ‘n uur tot goud bruin heerlik.
Anita Du Plessis Brown
You cannot copy content of this page