

AARTAPPELKOEKIE MET N TWIST
Wil graag ‘n lekker aartappelkoekie met twist resep deel met julle….. Maak gewone mashed potatoes en roer room ipv melk by. Geur met parmesan en chilli aromat.
Snipper spring onion in en maak balletjies.
Rol dan daardie balletjies in ‘n bietjie potato bake (keuse van geur is joune, maar ek hou van die garlic en parmesan ene) en deepfry vinnig.
Dis heerlik op n sout platter of saam met kookkos! Saam met balsamiese asyn is dit hemels!
BRON- Sharon-cathryn Nagel






