1 eetlepel sout
1 teelepel peper
4 heel nealtjies
1 teelepel koljander
1 teelepel kerrie poeier
1 teelpel borrie
1 groot ui
2 groot aartappels
250ml vars room
Kook die vleis en die speserye saam in die drukpot totdat die vleis lekker sag is..
Sny nou die ui en aartappels in, en kook vir nog 30 minute
Roer nou so 250 ml vars room daarin, net voor opskep..
Kook n potjie rys/koring saam..70% koring en 30% rys..
Dan is dit eet tyd….
en die vleisies wat oorbly die word more n fisant pastei..
Stefaans Blaauw








