
OORSESE OMSKAKELINGS
1 kp = 237 ml
| botter of margarien | ½ pd | 237 g |
| cheddar kaas, gerasper | ¼ pd | 114 g |
| meelblom | ¼ pd | 115 g |
| soliede vet | ½ d | 227 g |
| gemaalde droë vrugte | ¼ pd | 114 g |
| eiers 4 – 5 heel | 8 eierwitte | 12 eiergele |
You cannot copy content of this page
Admin kan julle asseblief vir my die link posit vir die koste berekening. Weet nie waaronder om dit te soek nie. Baie dankie
Ek maak so met liefde dit is onder die files op ons facebook groep, maar ek plaas dit vir jou hier. Geniet dit sommer baie.
https://www.facebook.com/groups/159180647564539/211017422380861/