6 eiers,
Knoffel poeier,
Paprika, Sout, Parsley en bietjie melk geklits.
Bacon gebraai
Spinasie,
Broccoli, Spring onions, Red en Green peppers fyngekap en als bygegooi en gebraai.
Half ingeskep in muffin pannetjie.
Bietjie kaas oorgegooi, toe eiers bo-oor gegooi en feta kaas bo-op.
30min gebak op 180’C.
Kan eintlik enige iets bygooi.
Was baie lekker.
Foto en resep: Lynette van Zyl








