Vir die een wat nie kan koek bak nie, kyk hierdie pragtige koek wat jy kan maak.
Dit is hoe my koeke toe uitgedraai het. Ek sal nie pryse by die plaaslike VLU kompetisies wen vir my koekversierings nie, maar dit was vrek lekker. Gekoopte Angel Food Cake (PnP) met bietjie oorskiet caramel sous van malva poeding oor koek en daarna hope vars vrugte wat daarna met gesmelte konfyt geverf is.
Petro Borchard