SJOKOLADE LEPELS
Lekker bederfies by kinderpartytjies
Sjokolade lepels… net die bakgat idee vir kinder partytjies, weggooi plastiek lepels, smelt sjokolade en meng met versiersel, skep lepels vol en versier soos verkies met enige van die volgende:
smarties, thousands, jellybeans ens en plaas in die yskas,
Laat die kreatiewe souse vloei.
Idee: Werner Roelofse
Foto: Judy Bester