

Hier is ‘n resep om MAYONNAISE ‘n bietjie te rek en dit smaak nogal baie
lekker. Veral die kinders is baie lief daarvoor, want dit het nie daardie
byt in nie. Ek gebruik ook altyd die mayonnaise wat nie so ryk is nie.
1 bottel mayonnaise
1 blik kondensmelk
1 blik Ideal melk.
Meng alles goed saam en gooi terug in bottel. Maak 2 bottels vol.






