OUTYDSE PIESANGSLAAI
Seker die oudste resep in die boek.
Sewe tot nege piesangs in skywe gesny, ‘n blikkie kondensmelk en net soveel mayonnaise, sprinkel klein bietjie suurlemoensap oor die piesang en meng met die res.
Foto: Myrtle van Dyk
You cannot copy content of this page