MURGPAMPOENTJIE QUICHE
8 -10 murgpampoentjies in ringetjies geny,
1 ui gekerf
kwart greenpepper gekerf
10 cherry tamaties gehalveer.
3 snytjies ham in blokkies gesny,
driekwart kop kaas gerasper
3 eiers geklits
1 kop melk
en driekwart kop meel.
Sout en peper.
(Kors van gebreekte soutkoekies- maak koekies fyn, meng met bietjie botter en druk vad in die tertbak, as ‘n kors)
Klits die eier, melk en meel saam tot glad.
Meng alles bymekaar en bak 180 grade C tot goudbruin en gestol.
BRON- Ansie Fourie Boshoff








