

LEKKER JELLIE EN KOEKSISTER NAGEREG
Normale pakkie Jellie aangemaak.
Klein Albaster grootte Ronde Koeksisters ipv die normale Koeksisters maak jy.
Druk een in elke GROOT Arbei, plaas dit in Jellie en laat stol.
SOET EN SUUR saam is lekker. Koeksisterbolletjies wat oor is,is lekker òm te bedien saam met ander Koek.
PERCY HALL






