2 koppies meel
1 eetlepel bakpoeier
1/2 teelepel sout
1 koppie suiker of donkerbruin suiker
1 koppie melk
1 eier
1 eetlepel vanilla
4 eetlepels botter of coconut olie
1 of 2 koppies vars aarbeie (opgesny)
180g Hazelnut Melk sjokolade (in stukke opgebreek)
Meng die eerste vier bestandele in ‘n mengbak.
Meng eier, melk en vanilla saam in ‘n aparte bak.
Meng dan al die bestandele saam tot net gemeng.
Gooi dan die botter of coconut olie by en meng goed.
Meng die aarbeie en sjokolade by.
Bak vir 18-20min op 180 grade C
Ek het die muscavado suiker gebruik en coconut olie vandag.
Die muffins het regtig baie lekker uitgekom.
RESEP EN FOTO: Nadia Thölix









geskuif