

DETOX DRANKIES
No 1
Benodig ‘n juicer.
10 pomelo’s
10 lemoene
2 suurlemoene
2 wortels
2 appels
½ pynappel
Versap alles saam en geniet
No 2
Nog een wat lekker is.
2 groot pynappels
1 groot komkommer en
1 lemoen
Versap alles saam.
Resep: Maryke Smit Robberts






