1,5kg beessrtert
koekmeel om vleis inte rol
40ml olyfolie
1ui fyn gekap
2 knoffelhuisies fyn gekap
2 wortels in klein blokkies gesny
1 groot seldery stingel in klein blokkies gesny
1 400g-blik gekapte tamaties
500ml rooiwyn
250ml kookwater
sout en vars gemaalde swart peper
2 lourierblare
2 pakke van 400g blaardeeg
1 geklitste eier
rol die stukke vleis in meel en skud oortollige meel af verhit olyfolie in groot kastrol en braai tot bruin nie almal opeen slag nie hou vleis eenkant braai die ui , knoffel , wortel en seldery in dieselfde kastrol tot sag voeg vleis terug in kastrol en voeg tamaties, rooiwyn en kookwater by , geur met sout en peper en voeg lourierblaare by roer deur maak kastrol toe en kook vir vier ure maak net seker die vloeistof kook nie weg nie voeg nog water by as dit gebeur haaldan af van die hitte en koel af verkieslik oor nag tot heeltemal koud voorverhit oond tot 200grade C as die vleismengsel koud is verwyder die bene en oortollige vet wat bo op gestol het maak vleis fyn gebruik een uitgerolde vel deeg en voer die bak daarmee uit sodat die deeg oor die rante van die bak hang skep dan vulsel in verf dan die eier op die rante plaas dan die ander uitgerolde deeg vel bo op die vulsel en die rante stewig aanmekaar vas maak ngaatjie in die middel van die deeg en verf deeg met geklitste eier plaas dan in warm oond en bak vir 45min – 1uur tot kors goudbruin enbros is sit warm voor !
maar ons het die volgende bygevoeg vir meer smaak: 60 ml chutney, 60 ml bruin asyn, 4 eetlepels suiker halwe t chilli flakes, worcestersous na smaak, 1 t coriander, 3 naeltjies, oja en n pakkie opgesnyde sampioene.
Liezl Louw en Gideon Louw