Braai mince met uie. Sperye soos nodig. Voeg bietjie worschersous en sweet en sour sous (spar)
Voeg gemende groente by. Kook tot alles gaar is.
Dumpling
1k meel
1el bakpoeier
1teel gemende speryse
Knittie sout
50g botter
Halwe koffie melk
Meng alle droe bestandele, vryf botter met vinger punte in. Gooi melk by meng alles goed. Deeg sal kluitjie rig wees. Skep lepels op vleis en kook vir 15 – 20 min. Geniet.
Hannelie Bezuidenhout








