MODDERKOEKIES
1kg suiker
250ml melk
250ml kakao
250g margarien
Kook alles 5 minute saam vandat dit borrel.
Haal af, en meng volgende by:
1250-1500ml hawermout
500ml klapper
10ml vanilla
Meng goed en skep teelepels vol op borde om af te koek en te stol
Foto en resep: Fredalaine Greeff Harmse