2x750ml tamatiesous
1grootblik fyn appelkooskonfyt
1of 3 koppies rissies fyn gekap
2 koppies uie fyngekap en bruin gebraai gooi alles in kastrol as dit begin kook stel plaat op 2 en prut vir 20 min en bottel warm (jy kan besluit hoeveel brand daar moet wees en so jou rissies aanpas) Jy kan ook knoffel bysit
Bron: Johanna Maria de Swardt