Kluitjies:
1 koppie koekmeel
1 eetlepels bakpoeier
1 teelepel gemende speserye
Knittie sout
50 g botter
½ koffie melk
Meng alle droê bestanddele, vryf botter met vinger punte in. Voeg melk by, meng alles goed. Deeg sal kluitjierig wees. Draai plaat op medium. Skep lepelsvol van die deegmengsel op die vleis en kook vir 15 – 20 min. met die deksel op. Moenie dekel optel voor oor 15 min nie. Geniet.








