CLINTIN SE LEKKER FRIKKIES
500 g maalvelis
2 snye brood
2 eetlepels melk
2 eetlepels koekmeel
sout peper
1 eier
1 beef block fyn gemaal
Jy kan paprieka by sit.
Meng als saam, maak bolle grote van jou keuse.
Bak of in die oond of maak op die stoof in ‘n pot met bietjie olie of water.
Bedien saam met heerlik fyn aartappels en wortel wat saam fyngemaak is. Yummies
Resep en foto: Clintin Janse Van Rensburg








