Pap
Tamatie en uie smoor
Gebraaide bacon
Sweetcorn
Mushrooms
Gerasperde kaas
Ek het mikrogolf pap gemaak!
Toe n laagie pap en dan tamatie en uie smoor en gebraaide bacon
Toe laagie pap
Toe het ek sweetcon oor gesit
Laagie pap
Toe gebraaide uie en mushrooms en toe gerasperde kaas









Hierdie is 1 van daardie resepie wat jy soma net so kan eet! My ma se altyd mens het niks meer as paptert nodig nie. 😉
Altyd n treffer! !1