Steph Kirchner
Hi julle. Kan ek n pakkie vars sampioene in vrieskas sit tot ek dit nodig het?
Tanya Smith Kerf dit eers op in skywe en vries dan. Wanneer jy dit dan wil gebruik, gebruik dit net so gevries. As jy hom eers ontdooi gaan hy baie waterig wees
Marian van Deventer Jy kan dit eerder opsny en droog in oond. Gaan baie langer hou….het ek vandag gelees
Belinda Steenberg de Bod doop in sout kookwater vi 2min , gooi water af en laat afkoel voor vries! werk leka!
Verna Parker Ek vries dit net so en dit kom niks oor nie.
Geskuif