Gestopte “Sweet pimento peppers”
“Sweet pimento peppers” (3 groot peppers)
1 x 250g gesnipperde spek
1 x Koppie gerasperde kaas
1 x 250ml Suurroom
Gekerfde grasuie
Sout en swart peper na smaak
Ina Paarmans kaas speserye
Ekstra kaas vir bo op peppers
Meng alle bestandele. Stop peppers en bak in foelie, in oond op 180 grade, tot peppers sag is en vulsel gaar is.
Heerlik saam met braaivleis.








