Galjoen het so n unieke smaak dat mens nie daarmee lol nie. Net n bietjie olie oor die velletjie gesmeer sodat dit nie aan die rooster vas klou nie en verder net sout en peper binne die Vis.
Galjoen is baie olie ryk en ons hande en monde het omtrent geblink
Gillian Logan Bredenhann








