Hang af hoeveel mense jy dit voor maak……….hierdie sal vir 4 wees.
2 advokadopere
4 eetl Roomkaas spring onions
Suurlemoensap
Sout
Olyfolie
1 ui fyngekap
5ml kerriepoeier
Halwe k coating ek het die lemon en herb van hinds southern coating gebruik
2 eetl paarmasaankaas
Metode
180°c oond
Smeer pan
Halveer avos en verwyder pitte
Sprinkel suurlemoensap en sout oor avos en rol in olyfolie
Braai uie en kerrie tot sag
Haal van stoof af. Meng roomkaas en coating met uie en skep in holtes van avos.
Meng ander helfde met paarmesaankaas. Strooi oor hele avo…onderkant ook. Want anders raak avo bitter. So maak seker dit is gecoat
Bak vir 20min……ek het dit so bietjie gegrill ook.
Bedien op slaaiblare en couscous slaai en sit n homp suurroom oor avo
BRON- Marian van Deventer