AVO GEVUL MET SPEKVULSEL
Braai gekapte uie en tamaties tot gekaramaliseerd,
sit bacon by en maak tot halfpad gaar,
voeg ‘n bakkie room by,
voeg heuning en suiker by na smaak,
sny avos in die helfte en skep bacon vulsel in en gooi kaas bo oor,
bak in voor verhitte oond by 180 grade vir 15-20 min tot kaas gesmelt is en bacon bruin is
BRON- Cindie Lubbe








