ADVOKADO ROOMSOP
Moet net sê dat die foto wat by daardie resep is, van alle waarheid ontbloot is. Daar is geen manier hoe jy die sop so groen kan kry nie. Voor ek die room hierby ingemeng het, was dit wel liggroen, maar na die room (en nie eers soveel as wat die resep wil hê nie) ingekom het, wit soos op my foto. Maar dit is baie lekker. Ek het pietersielie in plaas van cilantro gebruik.
https://foodloversrecipes.com/?s=avocado+soup
FOTO-Adam Cloete








