AARTAPPELWAFELS
300 g gaar aartappelblokkies
1 klein ui, fyngesny
4 toontjies knoffel, fyn gesny
2 eiers
1 ½ koppie koekmeel
1 koppie melk
½ koppie olyfolie
1 opgehoopte teelepel bakpoeier
Sout, peper en garlic en herb spice na smaak
Meng al die bestanddele baie goed tot ‘n slap deeg.
Bak in ‘n wafelpan.
Vinnig, maklik en baie lekker!
Bron: Corne Liebenberg









Done