Dis 250g botter of goeie margarien….. room dit……
1 K koekmeel……..
160g versier suikerr………
Meng als saam bak teen 180 grade C so 15 min ……
jy kan enige ietsie bygooi as jy wil hehehehe vanilla essence of choc chips…….
Bron: Marisa Olivier
You cannot copy content of this page