Julle kan enige vis gebruik dis die deeg om die vis wat dit lekker maak sout en peper julle vis lekker en laat dit so uur staan maak deeg met meel wat jy geur met vis spice enige soort rasper suurlemoen skil in sout en peper 1eier en paprika dan gebruik jy blikkie dry lemon en maak jou deeg aan slap maar nie heel pap laat le jou vis in die deeg vir so 3 ure in die yskas en dan diep bak jy hulle tot goudbruin as jy wil kan jy nog suurlemoensap by jou deeg ook gooi en pietersielie vir ander smaakie geniet dit.
Bron: Anita Groenewald Olderwagen








