Hake gereg.
4 stukkies dik hake.
1 tamatie.
1 avo skywe gesny in lengte
2 wiele fetakaas gekrummel .
Spesery vis na smaak. Plaas bg best op vis en gooi 250ml room oor.
Bak vir 20 min @ 180
Charlene du Plessis-Snyman
You cannot copy content of this page