

SAGTE SKONS
2 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
sout
2 eiers
1 koppie melk
½ koppie olie
Meng alle droë bestanddele.
Meng vloeistowwe en meng liggies nat en droog met mekaar.
Bak by 180°C vir 15 min.
Jy kan kaas, pietersielie, uie en biltong ook byvoeg.
Resep en foto: Rheda Vreken






