


PASTAGEREG MET MAALVLEIS EN PILCHARDS
1 x 500 g pasta
2 uie opgekap
1 greenpepper
mushrooms (opsioneel) en plus minus
250 g maalvleis
1 blik pilchards in tamatiesous
1 x 250 ml room
1 koppie melk
1 pakkie bruin uiesoppoeier
Maak die pasta soos gewoonlik en strain
Braai uie, greenpepper en mushrooms tot sag
Meng die droe soppoeier met die room en melk
Voeg die uiemengsel, pilchards en roommengsel met die pasta!
Skep in ‘n oondvaste bak (gespray met cook en spray) en rasper lekker baie kaas bo-op!
Bak in die oond op 180 grade C totdat die baksel amper geset is!
Dit is heerlik!
RESEP: Hettie Marais Schoeman






