Meng die Cremora met die kookwater. Sit ONBEDEK in die yskas en laat goed koud word.
Meng die kondensmelk met die suurlemoensap en plaas ook in die yskas om goed koud te word.
Klits nou die koue Cremora mengsel tot styf, meng dan die kondensmelk mengsel daarby en klits.
Versier enige koek of cupcakes daarmee.
HEERLIK
Ninnie Du Toit








