KEKERERTJIE, BEET EN FETA SLAAI
Maak ‘n slaai van beet blokkies, blikkies kekerertjies (chickpeas) en blokkies feta kaas, giet sous van jou keuse oor of gebruik die volgende sous:
Sous:
2 eetlepels rooi wyn asyn of druiwe asyn
¾ koppie Mayonnaise
½ koppie suiker, meng baie goed
Bron van sous – Rina Kleinhans
Foto – Heidi Rowe








