
JUANITA SE BEEF WELLINGTON
My eie idee gemaak wat ek al lank doen.
Ek seel die beef fillet in bietjie olyf olie tot bruin aan al die kante. Dan maak ek mushroom sous met uie, mushrooms en garlic. Ek braai dit saam tot uie glanserig is. Dan vat ek mushroom sop en bietjie room en melk en gooi by die uie mengsel en kook tot lekker dik. Dan vat ek puff pastry en sit die fillet dan die sous en dan maak ek dit mooi toe. Dan bak ek tot mooi goud bruin
Juanita Vermeulen






