Ekt van oggend 5 kg vye gepluk en is besig om vyerol te maak !
Dit is so maklik ek skil die vye verpulp dit, sit ‘n kwart koppie suiker by roer goed en giet in plat panne wat uit gevoer is met cut rite papier en laat sondroog word.
Wanneer droog, trek die papier af en rol dit op !! okkie te dik nie want dan breek dit as dit droog is en jy wil dit oprol krap dit oop so 5 mm dik !
BRON- Gideon Louw








