
COTTAGE PIE
Jammer vir die gemengde taal. Ek is bang ek spel verkeerd as ek die afr moet gebruik
Gemende gevriesde groente, uie vlokkies …. kook tot gaar. Braai maalvleis met barbeque spice, bruin uie spice, … meng saam groente. Meng bietjie meelblom met water om dit souserig te maak en kook deur saam die maalvleis mengsel. Maak kappok aartapels met nutmeg spice, botter en bietjie melk. Skep in klein rammekens en vat n versier buis en spuit die kappok aartappels bo op en gooi weer barbeque spice oor vir kleur. Bak tot goud bruin bo. Terwyl warm sit in elke bakkie n wiggie kaas om in te smelt .
BRON- Svetlana Smit






