TARTAR SOUS
30 Jaar na die resep gesoek:
1 bottel Capers in asyn
1 bottel Pickels uie medium
1 bottel Agurkies medium
Rasper bogenoemde.
Meng by:
1 koppie rou uie, fyn gerasper
2-3 druppels Tobasco sous
mayonnaise (soveel as jy wil hê)
½ blikkie kondensmelk
Heerlik verby!
Resep: JH Du Pisani








