

SPESERYE BROOD
Ek het ook sulke pannetjies dit bak tussen 25 en 30 min in gewone oond en in die Hallogenoondjie bak dit 25 min op 180ºC!
Maak die roer broodjie ek halveer my resep dan kry ek 3 sulke broodjies uit!!
1½ koppie koekmeel
5 ml sout
2 teelepels gis
250ml louwarm water
Meng goed, skep in pannetjie laat rys en bak!!
Bron en Foto: Ronel Snyman






